Serpe en Gebedsklede - Afrikaans

Handgedrukte serpe en gebedsklede deur Labash –

Die gebedsklede/serpe het ontstaan ​​in opdrag van die Vader om Sy mense met Sy Woord te beklee. Nadat die opdrag gegee is, was dit nogal 'n kort proses om die gebedsjalies/serpe te begin druk met die eerste 10 ontwerpe, almal gebaseer op die Skrifte in Sy Woord.

Daar is tans 26 ontwerpe en hulle is in die proses om uitgebrei te word. Ons bede is dat die kleredrag en bedekking in Sy Woord 'n groot seën sal wees vir elke persoon wat hulself met die gebedsklede/serpe bedek.
  • 01A – Oorvloed Shawl
    R130.00
  • 02A – Beminde Shawl
    R130.00
  • 03A – Verterende Vuur Shawl
    R130.00
  • 04A – Duif Shawl
    R130.00
  • 05A – Kroon Shawl
    R130.00
  • 06A – Blydskap Shawl
    R130.00
  • 07A – Lewende Water Shawl
    R130.00
  • 08A – Arend Shawl
    R130.00
  • 09A – Rots Shawl
    R130.00
  • 10A – Swaard Shawl
    R130.00
  • 11A – Oorlogsperd Shawl
    R130.00
  • 12A – Voorsiening Shawl
    R130.00
  • 13A – Iets Nuut Shawl
    R130.00
  • 14A – Rus Shawl
    R130.00
  • 15A – Gekies Shawl
    R130.00
  • 16A – Beskikking Shawl
    R130.00
  • 17A – Lof Shawl
    R130.00
  • 18A – Afrika Shawl
    R130.00
  • 19A – Heuning Shawl
    R130.00
  • 20A – Uitgegiet Shawl
    R130.00
  • 21A – Dans Shawl
    R130.00
  • 22A – Geur Shawl
    R130.00
  • 23A – Wit Perd Shawl
    R130.00
  • Prayer Shawl
    24A – Wysheid Shawl
    R130.00
  • 25A – Herstel Grond Shawl
    R130.00
  • 26A – Psalm 91 Shawl
    R130.00
On-line payments on the
secure servers of Payfast
Various Shipping options
when checking out